Dankie Bishop 3006

Algemene vrae oor die werking van die forum / General FAQ regarding the working of the forum

Dankie Bishop 3006

Postby johannvz » Tue May 02, 2017 11:04 am

Dankie Maruis, te danke aan jou is ek weer terug op die Forum.weet nie wat het fout gegaan. :good
User avatar
johannvz
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 1518
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:20 pm
Location: doornpoort pretoria.
Has thanked: 309 times
Been thanked: 363 times
Location: south africa

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Lourens » Tue May 02, 2017 11:11 am

Oom Johan, skies dat my kop te plat was om te help.
Esegiël 36:26“Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.”

Lourens Potgieter
User avatar
Lourens
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 4286
Joined: Mon Jun 02, 2014 8:15 am
Has thanked: 1298 times
Been thanked: 1413 times
Location: Pretoria Noord

Re: Dankie Bishop 3006

Postby johannvz » Tue May 02, 2017 11:19 am

Lourens wrote:Oom Johan, skies dat my kop te plat was om te help.

Nee Lourens geen probleem ek is net bly julle kon my help. :good
User avatar
johannvz
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 1518
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:20 pm
Location: doornpoort pretoria.
Has thanked: 309 times
Been thanked: 363 times
Location: south africa

Re: Dankie Bishop 3006

Postby JDeere85 » Tue May 02, 2017 3:57 pm

Eintlik moet omie nou weer by Newbies gaan en oom self weer voorstel aan ons almal.
Psalms 107: 29 Hy het die storm ‘n gesuis gemaak, en hulle golwe het stil geword
Social Papgooier
PB's:
7kg Carp - Umfula(2016)
1.5kg Kleinbek Geelvis - Ardenza(2015)
700g Kurper - Drie Berge(2014)
4.5kg Barber - Wesvaal(2015)
1.5kg Moddervis - Ardenza(2015)
1.0kg Bass - Klein Paradys(2016)
User avatar
JDeere85
Super Papgooier
Super Papgooier
 
Posts: 582
Joined: Tue Apr 07, 2015 10:15 am
Location: Kempton Park
Has thanked: 39 times
Been thanked: 157 times
Location: Johannesburg

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Bishop3006 » Wed May 03, 2017 8:18 am

Plesier - bly ek kon van hulp wees. :good :good
Wie sy drome verloor het niks meer oor

Sosiale hengelaar
User avatar
Bishop3006
Site Admin
 
Posts: 5400
Joined: Sat May 31, 2014 5:37 pm
Has thanked: 1866 times
Been thanked: 1145 times
Location: Pretoria

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Lourens » Wed May 03, 2017 8:35 am

Hoe voel die rug??
Esegiël 36:26“Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.”

Lourens Potgieter
User avatar
Lourens
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 4286
Joined: Mon Jun 02, 2014 8:15 am
Has thanked: 1298 times
Been thanked: 1413 times
Location: Pretoria Noord

Re: Dankie Bishop 3006

Postby johannvz » Wed May 03, 2017 2:51 pm

Lourens wrote:Hoe voel die rug??

Het Raymond nou weer uitgepraat. :sweep :sweep :laughing :laughing :laughing
User avatar
johannvz
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 1518
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:20 pm
Location: doornpoort pretoria.
Has thanked: 309 times
Been thanked: 363 times
Location: south africa

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Jean Claude VaalDamme » Thu May 04, 2017 6:23 am

Julle moet dalk kyk of iets fout is met forum. Ek ondervind die laaste tyd dat ek elke keer weer moet inlog as ek hier kom. As jy dan nie die log me in automaticly each visit druk nie, dan hou hy aan om jou uit te skop. Dalk is daar ander lede wat ook sukkel en nie weet hulle moet daai knoppie druk nie
Visse eet voer nie dips nie
Jean Claude VaalDamme
Super Papgooier
Super Papgooier
 
Posts: 839
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:03 pm
Has thanked: 42 times
Been thanked: 273 times
Location: Tswane

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Lourens » Thu May 04, 2017 7:42 am

johannvz wrote:
Lourens wrote:Hoe voel die rug??

Het Raymond nou weer uitgepraat. :sweep :sweep :laughing :laughing :laughing

Oom Johan dis eintlik Bishop wat vallende geraak het op die plaas en sy rug seer gemaak het....Oom het nou te gou gepraat nou wil ons almal weet wat gebeur het...... :laughing
Esegiël 36:26“Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.”

Lourens Potgieter
User avatar
Lourens
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 4286
Joined: Mon Jun 02, 2014 8:15 am
Has thanked: 1298 times
Been thanked: 1413 times
Location: Pretoria Noord

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Bishop3006 » Thu May 04, 2017 8:00 am

Lourens wrote:Hoe voel die rug??

Nee wat hy kom aan dankie. Is van Dinsdag af weer terug by die werk. Werk maar so staan-staan agter die rekenaar.
Wie sy drome verloor het niks meer oor

Sosiale hengelaar
User avatar
Bishop3006
Site Admin
 
Posts: 5400
Joined: Sat May 31, 2014 5:37 pm
Has thanked: 1866 times
Been thanked: 1145 times
Location: Pretoria

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Lourens » Thu May 04, 2017 8:03 am

Hoop regtig dit kom reg, dis nie iets waarmee mens wil sukkel nie.Ek is gelukkig wat dit aanbetref.
Esegiël 36:26“Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.”

Lourens Potgieter
User avatar
Lourens
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 4286
Joined: Mon Jun 02, 2014 8:15 am
Has thanked: 1298 times
Been thanked: 1413 times
Location: Pretoria Noord

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Bishop3006 » Thu May 04, 2017 8:07 am

Jean Claude VaalDamme wrote:Julle moet dalk kyk of iets fout is met forum. Ek ondervind die laaste tyd dat ek elke keer weer moet inlog as ek hier kom. As jy dan nie die log me in automaticly each visit druk nie, dan hou hy aan om jou uit te skop. Dalk is daar ander lede wat ook sukkel en nie weet hulle moet daai knoppie druk nie

JCVD, daai "log on automatically each visit" wat jy moet tick of nie het niks met die site self te doen nie maar met jou browser en cookies en die forum sagteware. Party sites stoor 'n permanente cookie ongeag, wat nie noodwendig sleg is nie, maar daar is baie privacy issues daarmee so meeste forum tipe sagteware doen weg daarmee. As jy daai tick stoor dit 'n permanente cookie op jou rekenaar wat die site sageteware dan lees en jou aanlog met jou besonderhede daarin gestoor. Soms delete jou rekenaar se operating system daai cookie en moet jy weer aanteken.

Die cookie verval ook automaties na 'n tyd, wat mens binne perke kan stel ook op die sagteware.
Wie sy drome verloor het niks meer oor

Sosiale hengelaar
User avatar
Bishop3006
Site Admin
 
Posts: 5400
Joined: Sat May 31, 2014 5:37 pm
Has thanked: 1866 times
Been thanked: 1145 times
Location: Pretoria

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Jean Claude VaalDamme » Thu May 04, 2017 9:32 am

Bishop3006 wrote:

Dankie. Dit het altyd gewerk maar laaste tyd is dit probleem. Mag dalk wees ek het iets verander. Maar die hoof probleem wat ek noem. As mens normaalweg by n forum inlog sonder die log in auto, dan kan jy hom lees en eers wanneerjy by ander sites was, en weer terug kom moet jy weer inlog. Wat nou gebeur is ek log in, sonder auto click, dan log hy in en se succesfully logged in, maar sodra ek n topic of iets wil oopmaak, dan gaan hy terug en se ek moet weer inlog. Dalk is dit maar iets wat fout gegaan het by my tablet, ek ken mos nie die goed,net gedink ander ouens kry ook dalk die probleem
Visse eet voer nie dips nie
Jean Claude VaalDamme
Super Papgooier
Super Papgooier
 
Posts: 839
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:03 pm
Has thanked: 42 times
Been thanked: 273 times
Location: Tswane

Re: Dankie Bishop 3006

Postby johannvz » Thu May 04, 2017 1:51 pm

Lourens wrote:
johannvz wrote:
Lourens wrote:Hoe voel die rug??

Het Raymond nou weer uitgepraat. :sweep :sweep :laughing :laughing :laughing

Oom Johan dis eintlik Bishop wat vallende geraak het op die plaas en sy rug seer gemaak het....Oom het nou te gou gepraat nou wil ons almal weet wat gebeur het...... :laughing

AG NEE!!! kom ons bly by Maruis se seer rug. :laughing :laughing :laughing :laughing :good
User avatar
johannvz
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
 
Posts: 1518
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:20 pm
Location: doornpoort pretoria.
Has thanked: 309 times
Been thanked: 363 times
Location: south africa

Re: Dankie Bishop 3006

Postby Bishop3006 » Thu May 04, 2017 5:59 pm

johannvz wrote:
Lourens wrote:Oom Johan dis eintlik Bishop wat vallende geraak het op die plaas en sy rug seer gemaak het....Oom het nou te gou gepraat nou wil ons almal weet wat gebeur het...... :laughing

AG NEE!!! kom ons bly by Maruis se seer rug. :laughing :laughing :laughing :laughing :good

:no :no :no Nee-nee. Laat ons hoor! :laughing :laughing :laughing

Marius is nou korter - weet nog nie hoeveel nie. Marius het bietjie hard op die grond gaan sit en L1 & L2 het "gebars en saamgepers" - 20% en 50% onderskeidelik.

So was is Johannvz se storie?? :grin :grin :lol :lol
Wie sy drome verloor het niks meer oor

Sosiale hengelaar
User avatar
Bishop3006
Site Admin
 
Posts: 5400
Joined: Sat May 31, 2014 5:37 pm
Has thanked: 1866 times
Been thanked: 1145 times
Location: Pretoria

Return to FAQ

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 0 guests