Verlore Rassie is terug

Nuwe lede kom stel jouself voor / New members come and introduce yourself
Post Reply
User avatar
Rassie
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 1233
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:53 pm
Location: PTA North
Location: Port Elizabeth

Verlore Rassie is terug

Post by Rassie » Mon Jun 24, 2019 7:19 am

More Julle Vismonsters :woohoo

Ek is weer terug op die forum...bygese as julle my wil terug he? :praying
Ek sal weer my kant bring.

Lekker week julle! :good :zzzzz
Algoa HK - Port Elizabeth
OP - A Span
Teveel van n goeie ding is Excellent!
Trucella Ambassadeur

zubair
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 921
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:05 pm
Location: groblershoop

Re: Verlore Rassie is terug

Post by zubair » Mon Jun 24, 2019 10:02 am

welkom trug yster
"fishing isn't a pass time its a way of life"
NOORDKAAP A SPAN 2019

User avatar
johannvz
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
Posts: 1518
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:20 pm
Location: south africa
Location: doornpoort pretoria.

Re: Verlore Rassie is terug

Post by johannvz » Mon Jun 24, 2019 11:17 am

:clapp :clapp :clapp Hoog tyd Rassie

User avatar
Phillipstrand
Qualified Papgooier
Qualified Papgooier
Posts: 260
Joined: Mon Oct 27, 2014 8:55 am
Location: Strand

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Phillipstrand » Mon Jun 24, 2019 11:41 am

Welkom terug

User avatar
Werncor
Qualified Papgooier
Qualified Papgooier
Posts: 359
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:04 pm
Location: Bloemfontein

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Werncor » Mon Jun 24, 2019 1:33 pm

Welkom terug.
Social Papgooier

Faith isn't the ability to believe long and far into the misty future. It's simply taking God at His Word and taking the next step.

Kaptein
Qualified Papgooier
Qualified Papgooier
Posts: 237
Joined: Wed Sep 10, 2014 7:57 pm
Location: Pretoria

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Kaptein » Mon Jun 24, 2019 3:43 pm

Lekker Visvraat Erasmus
SA: 6227

User avatar
Lourens
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
Posts: 4367
Joined: Mon Jun 02, 2014 8:15 am
Location: Pretoria Noord

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Lourens » Tue Jun 25, 2019 7:06 am

My wereld.................
Esegiël 36:26“Ek sal julle 'n nuwe hart en 'n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle 'n hart van vleis gee.”

Lourens Potgieter

User avatar
Rassie
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 1233
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:53 pm
Location: PTA North
Location: Port Elizabeth

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Rassie » Tue Jun 25, 2019 7:29 am

Dankie Julle! :woohoo :good
Algoa HK - Port Elizabeth
OP - A Span
Teveel van n goeie ding is Excellent!
Trucella Ambassadeur

User avatar
Bishop3006
Site Admin
Posts: 5479
Joined: Sat May 31, 2014 5:37 pm
Location: Pretoria

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Bishop3006 » Tue Jun 25, 2019 12:35 pm

Lekker! Hoog tyd. :clapp :clapp

Omtrent gepas dat jy in "Newbies" post jy was so lank weg! :laughing :laughing

Hoop as jy begin praat dat van die ander verlore kinders ook saampraat - die mense is maar stil deesdae.

Ons lees met graagte.
Wie sy drome verloor het niks meer oor

Sosiale hengelaar

User avatar
Moolies09
Qualified Papgooier
Qualified Papgooier
Posts: 219
Joined: Tue Jun 03, 2014 3:51 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Moolies09 » Wed Jun 26, 2019 5:43 pm

Peggie.....ek watch jou....lol
Hoop nie jy gaan al ons pen se geheime hier deel nie
When last have you done something for the first time?
Live life...else you better off dead

User avatar
Roelf
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 956
Joined: Mon Jun 02, 2014 4:50 pm
Location: Pretoria
Location: Pretoria. Klinerpark.

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Roelf » Wed Jun 26, 2019 7:20 pm

Welkom terug! :good

rampokker
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
Posts: 1970
Joined: Tue Jun 03, 2014 9:41 pm
Location: Cape Town

Re: Verlore Rassie is terug

Post by rampokker » Thu Jun 27, 2019 12:35 pm

Rassie gaan jy SA's toe?
Boland HK
WP
Gauteng

User avatar
Rassie
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 1233
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:53 pm
Location: PTA North
Location: Port Elizabeth

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Rassie » Fri Jun 28, 2019 7:44 am

More Rampokker,
Yes dis die plan. Ek het darm al die kortlys gehaal vir kies van spanne, maar ons moet nog eers n paar hekkies oorkom en onself bewys.
So hopelik sien ons jou daar.
Algoa HK - Port Elizabeth
OP - A Span
Teveel van n goeie ding is Excellent!
Trucella Ambassadeur

User avatar
MariusP
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 1056
Joined: Mon Jun 02, 2014 7:58 pm
Location: Pretoria

Re: Verlore Rassie is terug

Post by MariusP » Thu Jul 04, 2019 3:38 pm

Ek sien jy bly in Pta Noord maar hengel in PE, so ek neem aan jy voertuig is lekker lig op "juice" as jy elke keer so vêr moet ry vir komps.... :lol .

Trek net jou been Rassie. Goed om weer van jou te hoor... :good

User avatar
Rassie
Super Papgooier
Super Papgooier
Posts: 1233
Joined: Mon Jun 02, 2014 1:53 pm
Location: PTA North
Location: Port Elizabeth

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Rassie » Mon Jul 08, 2019 7:34 am

Bhoohaahaahha :goodpost
Algoa HK - Port Elizabeth
OP - A Span
Teveel van n goeie ding is Excellent!
Trucella Ambassadeur

User avatar
Vis oom
Indoena Papgooier
Indoena Papgooier
Posts: 2580
Joined: Fri May 23, 2014 7:01 am
Location: South Africa
Location: Pretoria (WBS)

Re: Verlore Rassie is terug

Post by Vis oom » Sun Aug 11, 2019 3:53 pm

Rassie?? Watter Rassie?
Welkom terug Rassie. :welcome :welcome

Ek was ook lanklaas hier. Ek sukkel maar sonder 'n PC.
MUNT HENGELKLUB

Post Reply

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 0 guests